Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Treurende Met Hoop Na 'n Miskraam En Verlies Deur Adriel Booker

7 Dae
Hierdie oordenking is 'n uitnodiging om te voel, te worstel, ten volle bewus te wees in jou lyding na 'n miskraam of ander verlies. Dit is ook 'n uitnodiging om gekoester en verstaan te word en om van ander vroue te hoor dat die pyn beter word, selfs as ons verlang na die dag wanneer ons trane afgedroog sal word en die pyn nie meer daar is nie. Waar jy ook al op jou reis van hartseer is na die verlies van 'n baba — of enige ander persoonlike hartseer of lyding — bid ek dat hierdie woorde 'n weg na God se genade sal wees. Kom ons delf saam dieper.
Baie dankie aan Baker Publishing wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://adrielbooker.com/
Verwante Leesplanne

Die Krag van Hoop: Sewe Dae om op die Here te Hoop

Anderkant Rampspoed: Vind Nuwe Krag en Hoop in die Bybel

Lewe Veranderd: Toe Jou Geboorteverhaal Nie Volgens Verwagting Verloop Het Nie

Greek Myths And Roman Roads - A Study On Worship

Oorkom Angs: Jou Bybelse Gids Tot Bevryding Van Angs En Bekommernis

Geskep om Skeppend te Wees

Bybel vir Almal

ReThink Life: 40 Day Devotional

Hardloop die Wedloop: Vyf Dae van Bemoediging vir 'n Aktiewe Lewenswyse
