PSALMS 106:5-6

PSALMS 106:5-6 AFR53

dat ek kan aanskou die geluk van u uitverkorenes, dat ek bly kan wees in die blydskap van u volk, my kan beroem met u erfdeel. Ons het gesondig, saam met ons vaders; ons het verkeerd gedoen, goddeloos gehandel.