PSALMS 106:5-6

PSALMS 106:5-6 AFR83

dat ek die voorspoed van u uitverkorenes mag aanskou en mag deel in die blydskap van u volk, my mag verheug saam met dié wat aan U behoort. Ons het gesondig, net soos ons voorvaders, ons het verkeerd gedoen, ons is skuldig.