FILIPPENSE 4:8-9

FILIPPENSE 4:8-9 AFR53

Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is — watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit. En wat julle geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het, doen dit, en die God van vrede sal met julle wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor FILIPPENSE 4:8-9