FILIPPENSE 2:15

FILIPPENSE 2:15 AFR53

sodat julle onberispelik en opreg kan wees, kinders van God sonder gebrek te midde van 'n krom en verdraaide geslag onder wie julle skyn soos ligte in die wêreld