NÚMERI 20:2-3

NÚMERI 20:2-3 AFR53

En daar was geen water vir die vergadering nie. Toe het hulle teen Moses en Aäron saamgekom. En die volk het met Moses getwis, en hulle het gespreek en gesê: Ag, het ons tog maar gesterwe toe ons broers voor die aangesig van die HERE gesterf het!

Gratis leesplanne en oordenkings oor NÚMERI 20:2-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid