MARKUS 11:25-26

MARKUS 11:25-26 AFR53

En wanneer julle staan en bid, vergeef as julle iets teen iemand het, sodat julle Vader wat in die hemele is, ook julle jul oortredinge mag vergewe. Maar as julle nie vergewe nie, sal julle Vader wat in die hemele is, ook julle oortredinge nie vergewe nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 11:25-26