Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe — wat julle sal eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam — wat julle sal aantrek nie. Is die lewe nie meer as die voedsel en die liggaam as die klere nie? Kyk na die voëls van die hemel; hulle saai nie en hulle maai nie en hulle bring nie bymekaar in skure nie, en tog voed julle hemelse Vader hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie?
Lees MATTHÉÜS 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: MATTHÉÜS 6:25-26
3 Days
Worry is a thief of our time, energy, and peace. So why do we do it? In this 3-day devotional, we will look at worry, why we do it, and how we can stop.
4 Days
If you’re alive, then you’ve probably struggled with worry. Some people worry a lot, while others occasionally allow things to preoccupy our thoughts. No matter how often or how little, it’s wise for us to learn how to navigate this monster that we allow to steal our peace and hijack our faith. This 4-day Plan will help you do just that.
4 Dae
Matteus 6 vorm deel van Jesus se Bergpredikasie en fokus op die innerlike motiewe agter godsdienstige praktyke. In hierdie hoofstuk leer Jesus dat ware geregtigheid nie gaan oor uiterlike vertoon nie, maar oor opregte gehoorsaamheid voor God, selfs (en veral) as niemand kyk nie. Hierdie leesplan van vier dae help jou om Matteus 6 deeglik te verstaan: wat dit beteken om voor God te leef, nie vir die goedkeuring van mense nie; en hoe ware geestelike volwassenheid in die verborge plek gevorm word.
5 Days
Stress is real, but it doesn’t have to run your life. Through Christ, we can reframe it, refocus it, and redefine it. If you’re struggling with stress, check out this 5-day Bible Plan to learn how to find freedom and peace.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's