MATTHÉÜS 28:19

MATTHÉÜS 28:19 AFR53

Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 28:19