MATTHÉÜS 25:14-15

MATTHÉÜS 25:14-15 AFR53

WANT dit is soos 'n man wat op reis wou gaan en sy diensknegte roep en aan hulle sy besittings toevertrou. En aan die een gee hy vyf talente en aan die ander twee en aan die ander een, aan elkeen na sy vermoë; en hy het dadelik op reis gegaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 25:14-15