JOHANNES 8:31-32

JOHANNES 8:31-32 AFR53

En Jesus sê vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels. En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 8:31-32