JOHANNES 20:5-7

JOHANNES 20:5-7 AFR53

En terwyl hy neerbuk, sien hy die doeke lê; maar hy het nie ingegaan nie. Toe kom Simon Petrus agter hom aan en gaan in die graf en sien die doeke lê; en die doek wat op sy hoof was, sien hy nie by die doeke lê nie, maar opgerol op een plek afsonderlik.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 20:5-7