Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; en voordat jy uit die liggaam voortgekom het, het Ek jou geheilig; Ek het jou tot 'n profeet vir die nasies gemaak. Toe het ek gesê: Ag, Here HERE, voorwaar, ek kan nie praat nie, want ek is jonk. Maar die HERE het vir my gesê: Moenie sê: Ek is jonk nie; want na wie Ek jou ook al stuur, moet jy gaan; en wat Ek jou ook al beveel, moet jy spreek. Wees vir hulle nie bevrees nie, want Ek is met jou om jou uit te red, spreek die HERE. Toe het die HERE sy hand uitgestrek en my mond aangeroer; en die HERE het vir my gesê: Hiermee lê Ek my woorde in jou mond. Kyk, Ek stel jou vandag aan oor die nasies en oor die koninkryke om uit te ruk en om te gooi en te vernietig en te verwoes, om te bou en te plant.
Lees JEREMIA 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: JEREMIA 1:5-10
5 Days
You are a woman of significance with a God-given destiny. He made you on purpose, for purpose, and with purpose! You are not here by accident; you are here by the intentional plans of God for this very moment in history. His preplanning for your unmatched life was thorough, complete, and purposeful. Discover how you were designed in the heart of God for such a time as this!
Vance K. Jackson leads readers in this powerful, heart transforming devotional. For God so loved the world that He gave His Son as the Ultimate Sacrifice. God vehemently Loves you. His Love runs deeper than words can articulate. God wrapped Himself in flesh and died for you. Jesus Christ died for you. No matter the sin. No matter the weight. No matter the burden. Christ died to set you free.
Through this 5-day Bible plan, Killing Comparison, author Nona Jones offers practical insight and down-to-earth encouragement to help you avoid the despair of comparison and pursue a free, joyful life—to live confident in who God made you to be. Order the full book Killing Comparison to go further in your journey to freedom.
6 Dae
Oor hierdie 6 dae herinner God ons weereens aan hoe spesiaal en uniek ons is. Enig in ons soort. Ons moet ook onthou en besef hoe belangrik ons gedagtes is. Ons kies waarop ons wil fokus. Ons moet doelbewus kies om met die Here se hulp op dit te fokus wat goed en opbouend is. Want dit wat ek dink, dit is ek.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's