Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Bevryding van Vergelykings

5 Dae
Deur middel van hierdie 5-dag leesplan, Bevryding van Vergelykings, gee skrywer Nona Jones praktiese insig en eenvoudige bemoediging om jou te help om op te hou om jou met ander te vergelyk en eerder 'n bevrydende, vreugdevolle lewe na te jaag — om met selfvertroue te leef en te weet wie God jou geskep het om te wees. Jy kan die boek "Killing Comparison" te koop kry as jy die volle vrymakingsreis wil meemaak.
Baie dankie aan Nona Jones wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://www.nonajones.com/killingcomparison
Verwante Leesplanne

Ondersoek Jouself

Mosaiek Lydenstydgids Gr 4 & 5 - 2026

Leierskap: 'n Goddelike Roeping Vol Genade en Krag

Deel genade uit!

Mosaiek Lydenstydgids 2026: Wys my die weg

Wys my die weg: Lydenstyd vir Tieners

Lydenstydgids vir Jong Volwassenes - Wys My die Weg

Leef in Jou Nuwe Identiteit; Jesus s'n

Christenskap 101
