RIGTERS 6:36-37

RIGTERS 6:36-37 AFR53

Toe het Gídeon met God gespreek: As U werklik deur my hand Israel wil verlos soos U gespreek het — ek sal die wolvlies op die dorsvloer neerlê: as daar net op die vlies dou is, terwyl die grond oral droog is, dan sal ek weet dat U deur my hand Israel wil verlos soos U gespreek het.