JAKOBUS 5:7

JAKOBUS 5:7 AFR53

WEES dan geduldig, broeders, tot op die wederkoms van die Here. Kyk, die landbouer wag op die kostelike vrug van die aarde en het geduld daarmee totdat dit die vroeë en die laat reën ontvang het.
AFR53: Afrikaans 1933/1953
Deel

Gratis Leesplanne en Oordenkings oor JAKOBUS 5:7