JAKOBUS 3:1-2

JAKOBUS 3:1-2 AFR53

MOENIE baie leermeesters wees nie, my broeders, omdat julle weet dat ons 'n groter oordeel sal ondergaan. Want ons almal struikel dikwels. As iemand in woorde nie struikel nie, is hy 'n volmaakte man, in staat om ook die hele liggaam in toom te hou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JAKOBUS 3:1-2