HEBREËRS 13:7

HEBREËRS 13:7 AFR53

Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aanskou die uiteinde van hulle lewenswandel en volg hulle geloof na.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 13:7