GÉNESIS 15:4-5

GÉNESIS 15:4-5 AFR53

Toe kom die woord van die HERE tot hom en sê: Hierdie een sal jou erfgenaam nie wees nie, maar die een wat uit jou liggaam sal voortkom, hy sal jou erfgenaam wees. Daarop lei Hy hom uit na buite met die woorde: Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel. En Hy sê vir hom: So sal jou nageslag wees.

Video vir GÉNESIS 15:4-5

Gratis leesplanne en oordenkings oor GÉNESIS 15:4-5