DANIËL 10:14

DANIËL 10:14 AFR53

Ek het dan gekom om jou inligting te gee oor wat jou volk aan die einde van die dae te beurt sal val, want die gesig sien nog op die verre toekoms.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 10:14