HANDELINGE 17:27-28

HANDELINGE 17:27-28 AFR53

sodat hulle die Here kon soek, of hulle Hom miskien kon aanraak en vind, al is Hy nie ver van elkeen van ons nie; want in Hom lewe ons, beweeg ons en is ons, soos sommige van julle digters ook gesê het: Want ons is ook sy geslag.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 17:27-28