II KORINTHIËRS 4:15-16

II KORINTHIËRS 4:15-16 AFR53

Want dit is alles om julle ontwil, sodat die genade, wat groter geword het deur so baie mense, die danksegging oorvloedig kan maak tot die heerlikheid van God. DAAROM gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor II KORINTHIËRS 4:15-16