I KORINTHIËRS 1:8-9

I KORINTHIËRS 1:8-9 AFR53

wat julle ook sal bevestig tot die einde toe, om in die dag van onse Here Jesus Christus onberispelik te wees. God is getrou, deur wie julle geroep is tot die gemeenskap met sy Seun Jesus Christus, onse Here.