I KORINTHIËRS 1:28

I KORINTHIËRS 1:28 AFR53

en wat onedel is by die wêreld en wat verag is, het God uitverkies, en wat niks is nie, om wat iets is, tot niet te maak

Gratis leesplanne en oordenkings oor I KORINTHIËRS 1:28