1 KORINTIËRS 1:28
1 KORINTIËRS 1:28 Bybel vir almal (ABA)
En daar is dinge wat vir die mense van die wêreld niks beteken nie, hulle dink dit is onbelangrik, hulle dink dit is niks. Maar God het daardie dinge gekies om te wys dat dit vir Hom anders is: Die dinge wat baie belangrik is vir die mense van die wêreld, beteken nou niks.
1 KORINTIËRS 1:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en wat onedel is by die wêreld en wat verag is, het God uitverkies, en wat niks is nie, om wat iets is, tot niet te maak
1 KORINTIËRS 1:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
en wat vir die wêreld sonder aansien of betekenis is, ja, wat niks is nie, het God uitgekies om wat iets is, tot niet te maak.
1 KORINTIËRS 1:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en die onbelangrike en veragtelike dinge van die wêreld het God uitgekies – dit wat niks is – om wat wél iets was, tot niet te maak
1 KORINTIËRS 1:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die slegte dinge van die wêreld en die dinge wat verag word, het God uitverkies, ja, en die dinge wat nie is nie, om die dinge wat is, tot niet te maak