Filippense 2:14-15
Filippense 2:14-15 SPC
Doen alles sonder om te kla en sonder verdeeldheid sodat julle volmaak en onberispelik kan wees, as gereinigde kinders van God wat in ’n harde en verdraaide geslag leef, onder wie julle skyn soos ligte in die wêreld





