Mattityahu 3:11

Mattityahu 3:11 SPC

Ek doop julle in water sodat julle van die sonde kan wegdraai na God toe, maar die Een wat ná my kom, Wie se sandale ek nie eens waardig is om uit te trek nie, is kragtiger as ek. Hy sal julle doop in die Gees wat Afgesonderd is en in vuur.