Mattityahu 21:42

Mattityahu 21:42 SPC

Yeshua sê vir hulle: “Het julle nooit in die Skrifte gelees nie? ‘Die Steen wat die bouers verwerp het, dit het die Hoof Hoeksteen geword. Hy het van die Teenwoordigheid van יהוה gekom en is wonderbaar in ons oë.’