Luka 4:9-12

Luka 4:9-12 SPC

Hy bring Hom na Yerushalayim en laat Hom staan op die hoogste punt van die tempel en sê vir Hom: “As Jy die Seun van God is, gooi Jouself hiervandaan af, want daar is geskrywe: ‘Hy sal Sy engele bevel gee aangaande U om U te beskerm; hulle sal U op die hande dra sodat U nie U voet teen ’n klip stamp nie’.” Ps 91:11-12 Yeshua antwoord en sê vir hom: “Dit is gesê: ‘Jy mag יהוה, jou God, nie toets nie’.” Deut 6:16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Luka 4:9-12