Luka 10:27
Luka 10:27 SPC
Hy antwoord en sê vir Hom: “Jy moet יהוה, jou God, liefhê vanuit jou hele verstand, wil en emosie en vanuit jou hele gees en vanuit al jou vermoëns en vanuit jou hele verbeelding en jou medemens net soos jouself.”