Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Hebreërs 1:1-2

Hebreërs 1:1-2 SPC

Oor alle onderwerpe en op allerhande maniere het God vroeër deur die profete gepraat met ons vaders en in hierdie laaste dae het Hy met ons deur Sy Seun, wat Hy as Erfgenaam van alles aangestel het, gepraat. Ps 2:8 In Hom het Hy die uitspansel onderwerp, Kol 1:16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hebreërs 1:1-2