Efesiërs 6:16-17

Efesiërs 6:16-17 SPC

By dit alles tel die skild van vertroue op sodat julle die krag sal hê om al die brandende pyle van die bose te kan uitblus. Sit die kopskerm van verlossing op en tel die swaard van die Gees op, wat die boodskap van God is.

Versbeeld vir Efesiërs 6:16-17

Efesiërs 6:16-17 - By dit alles tel die skild van vertroue op sodat julle die krag sal hê om al die brandende pyle van die bose te kan uitblus.
Sit die kopskerm van verlossing op en tel die swaard van die Gees op, wat die boodskap van God is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Efesiërs 6:16-17