Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Psalms 131

131
1’n Lied vir die opgaan na die feeste; van Dawid. O יהוה, my verstand, wil en emosie is nie hoogmoedig en my oë nie verhewe nie; ek tree nie op in groot sake of in dinge te hoog vir my nie.
2Sekerlik het ek myself verneder en stil gemaak, soos ’n kind wat van sy ma gespeen word; my lewe is ook soos ’n gespeende kind.
3Laat Yisra’el ’n versekerde verwagting hê in יהוה, van nou af en vir ewig!

Tans Gekies:

Psalms 131: PWL

Kleurmerk

Kopieer

Vergelyk

Deel

None

Wil jy jou kleurmerke oor al jou toestelle gestoor hê? Teken in of teken aan