1
Psalms 131:2
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Sekerlik het ek myself verneder en stil gemaak, soos ’n kind wat van sy ma gespeen word; my lewe is ook soos ’n gespeende kind.
Vergelyk
Verken Psalms 131:2
2
Psalms 131:1
’n Lied vir die opgaan na die feeste; van Dawid. O יהוה, my verstand, wil en emosie is nie hoogmoedig en my oë nie verhewe nie; ek tree nie op in groot sake of in dinge te hoog vir my nie.
Verken Psalms 131:1