Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Psalms 130

130
1’n Lied vir die opgaan na die feeste. Vanuit die dieptes het ek U aangeroep, o יהוה en U het my stem gehoor.
2יהוה, laat U ore aandag gee aan die stem van my smekinge.
3As U, o Yah, permissiwiteit sou opskryf, o יהוה, wie sal staande bly?
4Omdat vergifnis van U af kom, kan U respekvol gevrees word.
5Ek vertrou in יהוה; my lewe wag vir Sy boodskap.
6Ek het gewag op יהוה vanaf die oggendwag tot die aandwag toe.
7Laat Yisra’el met versekerde verwagting wag op יהוה; vanaf יהוה kom goedheid en oorvloedige bevryding.
8Hy sal Yisra’el loskoop uit al sy boosheid.

Tans Gekies:

Psalms 130: PWL

Kleurmerk

Kopieer

Vergelyk

Deel

None

Wil jy jou kleurmerke oor al jou toestelle gestoor hê? Teken in of teken aan

Video vir Psalms 130