1
Psalms 130:5
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Ek vertrou in יהוה; my lewe wag vir Sy boodskap.
Vergelyk
Verken Psalms 130:5
2
Psalms 130:4
Omdat vergifnis van U af kom, kan U respekvol gevrees word.
Verken Psalms 130:4
3
Psalms 130:6
Ek het gewag op יהוה vanaf die oggendwag tot die aandwag toe.
Verken Psalms 130:6
4
Psalms 130:2
יהוה, laat U ore aandag gee aan die stem van my smekinge.
Verken Psalms 130:2
5
Psalms 130:1
’n Lied vir die opgaan na die feeste. Vanuit die dieptes het ek U aangeroep, o יהוה en U het my stem gehoor.
Verken Psalms 130:1