Filippense 2:9-11
Filippense 2:9-11 PWL
God het Hom daarom ook tot die hoogste plek opgelig Ps 110:1 en aan Hom die Karakter en Outorteit (Naam) gegee wat bo elke karakter en outoriteit (naam) is sodat elke knie sal buig tot eer van die Karakter en Outoriteit (Naam) wat aan Yeshua gegee is, Yes 45:23 dié wat in die hemel en dié wat op die aarde en dié wat onder die aarde is en elke tong sal erken dat Yeshua, Die Gesalfde Een, Die Meester is, tot eer, lof en aanbidding van God, Sy Vader.





