Markos 4:39-40

Markos 4:39-40 PWL

Hy het opgestaan, die wind bestraf en vir die see gesê: “Wees stil!” Die wind het gaan lê en daar het ’n groot kalmte gekom. Hy sê vir hulle: “Waarom is julle so vreesagtig? Waarom is daar nie vertroue in julle nie?”

Video vir Markos 4:39-40

Versbeeld vir Markos 4:39-40

Markos 4:39-40 - Hy het opgestaan, die wind bestraf en vir die see gesê: “Wees stil!” Die wind het gaan lê en daar het ’n groot kalmte gekom.
Hy sê vir hulle: “Waarom is julle so vreesagtig? Waarom is daar nie vertroue in julle nie?”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markos 4:39-40