Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Hou Koers Deur Die Lewe Se Storms

5 Dae
Hierdie 5-dag leesplan neem jou op ’n reis deur die Bybel se bekendste storms. As jy self deur moeilike tye gaan, sal hierdie plan jou help om God se hand in die middel van die chaos te herken, jou hart te ondersoek, op sy Woord te bou en vas te hou aan Jesus, die Een wat die storms stuur, gebruik én stilmaak.
Ons wil graag Juig! bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: juig.co.za/teken-in
Verwante Leesplanne

Christenskap 101

Mosaiek Lydenstydgids 2026: Wys my die weg

Vreemdeling Tot Volgeling

Wys My Die Weg - Lydenstydreis Vir Graad 6 & 7

Markus 1-8: InSync met God se Woord

Hemel in Elke Huis

Deel genade uit!

Leef in Jou Nuwe Identiteit; Jesus s'n

Leierskap: 'n Goddelike Roeping Vol Genade en Krag
