Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Prediker 3:4-5

Prediker 3:4-5 PWL

’n tyd om te huil en ’n tyd om te lag; ’n tyd om te treur en ’n tyd om te dans; ’n tyd om klippe weg te gooi en ’n tyd om klippe bymekaar te maak; ’n tyd om te omhels en ’n tyd om weg te bly van omhelsing;