Kolossense 3:1
Kolossense 3:1 PWL
As julle dus saam met Die Gesalfde Een opgestaan het, soek die dinge daarbo waar Die Gesalfde Een is en aan die regterhand van God sit. Ps 110:1; Mat 6:33