Kolossense 3:1

Kolossense 3:1 PWL

As julle dus saam met Die Gesalfde Een opgestaan het, soek die dinge daarbo waar Die Gesalfde Een is en aan die regterhand van God sit. Ps 110:1; Mat 6:33

Video vir Kolossense 3:1

Versbeeld vir Kolossense 3:1

Kolossense 3:1 - As julle dus saam met Die Gesalfde Een opgestaan het, soek die dinge daarbo waar Die Gesalfde Een is en aan die regterhand van God sit. Ps 110:1; Mat 6:33

Gratis leesplanne en oordenkings oor Kolossense 3:1