Handelinge 13:2-3

Handelinge 13:2-3 PWL

Terwyl hulle besig was om God te aanbid en te vas, het die Gees wat Afgesonderd is vir hulle gesê: “Sonder Bar-Nabba en Sha’ul vir My af vir die werk waarvoor Ek hulle geroep het.” Nadat hulle gevas, gebid en hulle die hande opgelê het, het hulle hul uitgestuur.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 13:2-3