2 Kronieke 16:9

2 Kronieke 16:9 PWL

want die oë van יהוה hardloop heen en weer oor die hele aarde; daarom, wees onveranderlik sterk en laat jou verstand, wil en emosie volmaak wees tot Sy aanbidding en verstaan al Sy wonders, want יהוה, u God, sal vir u veg.”