1 Kefa 5:8-9

1 Kefa 5:8-9 PWL

Wees waaksaam en wakker, want julle vyand, die teëstander, brul soos ’n leeu en loop rond en soek wie hy kan verslind. Staan daarom teen hom terwyl julle vasstaan in vertroue en weet dat julle broers oor die wêreld dieselfde lyding ondergaan.

Versbeelde vir 1 Kefa 5:8-9

1 Kefa 5:8-9 - Wees waaksaam en wakker, want julle vyand, die teëstander, brul soos ’n leeu en loop rond en soek wie hy kan verslind.
Staan daarom teen hom terwyl julle vasstaan in vertroue en weet dat julle broers oor die wêreld dieselfde lyding ondergaan.1 Kefa 5:8-9 - Wees waaksaam en wakker, want julle vyand, die teëstander, brul soos ’n leeu en loop rond en soek wie hy kan verslind.
Staan daarom teen hom terwyl julle vasstaan in vertroue en weet dat julle broers oor die wêreld dieselfde lyding ondergaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kefa 5:8-9