1 Kefa 2:11-12

1 Kefa 2:11-12 PWL

Julle vir wie ek lief het, ek versoek julle, as tydelike bewoners en vreemdelinge, om julle te onthóu van vleeslike begeertes wat baklei teen die gees en laat julle manier van lewe onder al die mense mooi wees sodat hulle wat van julle kwaad praat, julle goeie dade kan sien en God kan eer, loof en aanbid in die dag van beoordeling.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kefa 2:11-12