YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Pigpan-imo' 21:13

Pigpan-imo' 21:13 KLGV

Manang miglong si Pablo, “Anangaꞌ kamu magsugaw kanaken? Anangaꞌ mayu pakalumayen ya kanak anenganeng? Nyatagilan da ya kanak ginawa sa unu ya un dumateng kanaken, pangkay kalabusuwun aku na manga utaw, aw pangkay patayen aku nilan adti Jérusalim asuntu sa ngalan na Matas na Pangulu tadun na si Jisus.”

Lees Pigpan-imo' 21

Vergelyk alle weergawes: Pigpan-imo' 21:13

Verwante videos

video-thumbnails

Handelinge, hfst. 21-28

video-thumbnails

Oorsig: Handelinge 13-28

Gratis leesplanne en oordenkings oor Pigpan-imo' 21:13

Reis deur Handelinge in 10 dae Pigpan-imo' 21:13 Tagakaulo New Testament

Reis deur Handelinge in 10 dae

10 Dae

As gelowiges is dit so belangrik om saam te reis deur Bybelboeke. Hierdie reeks is bedoel vir elkeen wat wil reis deur die Boek Handelinge met 'n spesifieke fokus op sekere tekste en wat dit vir ons sê van die kerk. Sluit aan by ons.

Hoe om swaarkry en lyding te hanteer Pigpan-imo' 21:13 Tagakaulo New Testament

Hoe om swaarkry en lyding te hanteer

18 Dae

Die apostel Paulus sê vir sy lesers: “Ons moet deur baie ontberings heen in die koninkryk van God ingaan” (Handelinge 14:22). Deur die boek Handelinge te lees of getuienisse van Christene regoor die wêreld te hoor, besef ons dat hierdie woorde waar is. Gelowiges staar teenstand en vervolging in die gesig. Miskien ervaar jy self beproewing. In hierdie leesplan wil ons jou bemoedig en jou leer hoe om beproewing te hanteer.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest