Romeine 15:6-8

Romeine 15:6-8 CAB23

Sodat julle met een verstand en een mond God, die Vader van onse Here Jesus Christus, kan verheerlik. Daarom, ontvang julle mekaar, soos Christus ons ook aangeneem het tot eer van God. Nou sê ek dat Jesus Christus 'n bedienaar van die besnydenis was ter wille van die waarheid van God, om die beloftes wat aan die vaders gemaak is, te bevestig.

Video vir Romeine 15:6-8

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 15:6-8