Openbaring 12:10-11

Openbaring 12:10-11 CAB23

En ek het 'n harde stem in die hemel hoor sê: Nou het die verlossing en sterkte en die koninkryk van onse God en die krag van sy Christus gekom, want die aanklaer van ons broeders is neergewerp, wat hulle aangekla het voor ons God, dag en nag. En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis; en hulle het hulle lewe tot die dood toe nie liefgehad nie.

Video vir Openbaring 12:10-11

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 12:10-11