Aanklag

Aanklag

3 Dae

Aanklag is om ander en jouself aan te kla en te oordeel, te skinder, te laster, krities te wees, negatiewe opinies oor ander te hê (met of sonder al die feite). In die volgende 3 dae kyk ons na die oorsprong, hoekom mense aankla, wie aankla en hoe om dit te hanteer. Onthou; Jesus het ons almal reeds kom vrymaak!

Ons wil graag Living Word bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: lewendewoord.churchcenter.com/home

Nog meer van Lewende Woord | Living Word